Dima Bilan

Dima Bilan
Dima Bilan in 2007.
Agtergrondinligting
GeboortenaamВи́ктор Никола́евич Бела́н
Gebore24 Desember 1981 (1981-12-24)
Ust-Dzheguta, Sowjetunie, tans Rusland
GenresPop, R&B, Soul
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem, Akkordeon, Piano
Jare aktief2000 tot hede
Webwerfbilandima.ru

Dima Bilan (Russies: Дима Билан; gebore Viktor Belan op 24 Desember 1981) is 'n Russiese sanger.

Bilan neem in 2006 aan die Eurovision-sangfees deel waartydens hy die tweede prys met sy nommer, Never Let You Go inpalm. Tydens die 2008 Eurovision-sangfees sing hy Believe en wen die kompetisie met 272 punte.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search